Tweekamp. Hoër Jongenskool Paarl se tweekamp leerders het die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn bygewoon.
Biathlon. Paarl Boys’ High School’s biathlon learners attended the interprovincial biathlon event in Oudtshoorn.
Die HJS-seuns soos volg gevaar:
- Christie Engelbrecht o. 17 – derde
- Krige Kemp o. 17 – 39ste uit 43
- Zian Naudé o. 19 – vierde
- Wim Treurnicht o. 19 derde
- Retief Hugo o. 19 – vyfde
- Luan Stander o. 17 – tweede
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Foto verskaf