Parel Vallei Hokkiefees. Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope Saterdag, 16 Maart, aan die Parel Vallei Hokkiefees deelgeneem. HJS se 1ste hokkiespan het twee wedstryde gewen en een gewen.
Die uitslae:
- HJS 19A wen 1 – 0 teen Hoërskool Outeniqua
- HJS 19A wen 2 – 0 teen Worcester Gimnasium
- HJS 19A verloor 0 – 7 teen Bishops Diocesan College
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Foto verskaf