Zander du Preez (17) Gr 12 leerder van Hoër Jongenskool in die Paarl, het Saterdag 9 Februarie aan die 99er Cycle Tour te Durbanville deelgeneem waar hy die afstand van 102 km in 2 uur 30 minute voltooi het.
Daarmee eindig hy vierde in die ouderdomsgroep o/19 en algeheel 27ste uit 1 641 ryers. g
Welgedaan, Zander!