)

Hoër Jongenskool Paarl Matriekuitslae

Hoër Jongenskool Paarl wens hul matriekklas van 2019 geluk met die volgende prestasies:

23 gemiddelde A’s
274 Vak A’s
326 Vak B’s

‘n Klasgemiddeld van 66.38% Universiteitsvrystelling van 84.9%

Gelukwense aan hul toppresteerder, Kian Ontong, met sy ongelooflike 95%!

Top 10 kandidate:
Kian Ontong 95% 8 A’s
Emile Scriba 91.86% 7 A’s
Alexander Kruger 91.57% 7 A’s
Divan van der Bank 90.29% 8 A’s
Auden Jacobs 89.86% 7 A’s
Adriaan Janse van Vuuren 89.43% 7 A’s
Stass Nel 89.14% 7 A’s
Tristan O’Malley 85.86% 6 A’s
Neil Bekker 85.29% 7 A’s
Charl Loock 6 A’s & Matthew Prozesky 84.71% 7 nie A’s

2 Kandidate – Kian Ontong en Divan van der Bank – slaag met 8 A’s
8 Kandidate slaag met 7 A’s, 5 met 6 A’s, 2 met 5 A’s en 14 met 4 A-simbole.

#boishaai

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal