)

You are sponsoring

Hoër Jongenskool Paarl Matriekuitslae

Hoër Jongenskool Paarl wens hul matriekklas van 2019 geluk met die volgende prestasies: 23 gemiddelde A’s 274 Vak A’s 326 Vak B’s ‘n Klasgemiddeld van 66.38% Universiteitsvrystelling van 84.9% Gelukwense…