Vlnr: Gabrielle Jordaan – 88.4%, Bianca du Plessis – 92.3%, Tineke Swanepoel – 92.7%, Leandrie du Toit – 90.4% en Gaby Jacobs – 89%
Worcester Gimnasium is Super trots op hul pragtige top 5 A-kandidate. “Al julle harde werk en toewyding is beloon!!! Uitnemendheid is ons passie!!!”
#classof2019 #akademie #trotsbosvark