Baie geluk aan elke graad 12 leerder wat vereer is vir hul
puik uitslae in die 2019 NSS-eksamen.
Mag dit met julle goed gaan in hierdie nuwe fase
van julle lewens.
Boishaai is trots op julle!
#boishaai
#tandemfitarborsurculus


)
Baie geluk aan elke graad 12 leerder wat vereer is vir hul
puik uitslae in die 2019 NSS-eksamen.
Mag dit met julle goed gaan in hierdie nuwe fase
van julle lewens.
Boishaai is trots op julle!
#boishaai
#tandemfitarborsurculus


Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…