)

Welcome back to Paarl Girls’ High

2020 Started on a feather light note with Minister Theo Hay addressing Girls Highers and parents under the legendary oak trees.

Every grade 1 received a feather to remind them that they should aspire to bring about a positive change in the world – as wind has an effect on a feather, so should your life have an effect on those around you.

23 Van die matriekleerders van 2019 se vere het beslis n groot invloed op dié rondom hulle gehad. Wat n voorreg is dit om hulle te kon vereer vir hulle A gemiddeldes van die pas afgelope matriek eindeksamen.

Een ding wat kop bo skouers uitgestaan het, is almal se liefde en trots vir HMS. Elzaan Haynes (neé Smit) hoofdogter van 2013 vervat dit so mooi in die lied wat sy vir Hoër Meisieskool Paarl geskryf het:

Jong meisie staan onder die akkerboom
Sy sit en sy wonder, sy sit en sy droom
Van n lewe wat soos bloeiselstyd blom,
oor n toekoms vol vreugde wat kom.
Met haar groen baadjie aan sing sy die skoollied saam.

With respect, with love, with integrity
She grows into the woman she’s meant to be.
It doesn’t matter what the journey may bring.
It doesn’t matter how hard life may seem.
With her green blazer on she sings the Girls’ High song.

Hou hoog, hou hoog, hou hoog, Ho?r Meisieskool se naam.
Ampliora et Altiora, in liefde sing sy saam, hou hoog.

#paarlgirlshigh
#girlshighmagic
#2020newbeginning

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal