100 Caps for Hockey – Paarl Girls’ High delighted
100 Caps for Hockey. Celebrating a Historic Milestone! Congratulations to Nika du Plessis and Lucy le Roux on achieving their 100th Caps for Paarl Girls’ High School! This remarkable achievement…
Boland Mini Masters – Paarl Girls’ High School superior results
Boland Mini Masters. Three of Paarl Girls’ High School’s talented U16 tennis players competed in the prestigious Boland Mini Masters this past weekend. To qualify for this elite event, players…
Matric Farewell 2025 – Paarl Girls’ High Shine Bright
Matric Farewell 2025. Paarl Girls’ High School Matric Farewell 2025 blooms! 🎉 Elegance, excellence, and empowerment lit up the evening as Paarl Girls’ High School celebrated its Matric Farewell 2025.…
Gillman Tennis Academy – Paarl Girls’ High
Gillman Tennis Academy. The Paarl Girls’ High U9 tennis team participated at the Gillman Tennis Academy Winelands Cup this past weekend. Ten different schools took part. Paarl Girls’ High se…
Representative Council of Learners – Paarl Girls’ High
Representative Council of Learners. Photo: Front row: Isabella Zandberg, Bahle Yako, Erna-Mari Conradie; 2nd row: Grade 9, Mila Warnich, Mikayla Barnard, Milan de Villiers, Christi du Toit; 3rd row: Grade…
Western Cape Schools Debating – Paarl Girls’ High
Western Cape Schools Debating. The Junior and Senior debating teams of Paarl Girls’ High participated in the Provincials on 10 and 11 August. The senior debating team consists of Zani…
SA Schools Swimming Championship – Paarl Girls’ High
SA Schools Swimming Championship. Three swimmers from Paarl Girls’ High represented the Western Cape at the recent SA Schools Swimming Championships Autumn Games in Gqeberha The three girls, Lika Els,…
Cavaliers Tennis – Paarl Girls’ High learners in teams
Cavaliers Tennis. After the Cavaliers High School trials, six tennis players feom Paarl Girls’ High were selected to play in the Cavaliers tennis teams. The teams will be competing in…
Laerskool Leiersinhuldiging – Hoër Meisieskool Paarl
Laerskool Leiersinhuldiging. During the inauguration of Paarl Girls’ High school 2024 Primary School leader, The school also announced the head leaders for 2024. Congratulations to: Dit was ‘n baie spesiale…
All Girls Festival 2023 – Paarl Girls’ High Summary
All Girls Festival 2023. What an experience! Paarl Girls’ High is incredibly proud of their girls and grateful for the opportunity to compete and collaborate with their sister schools across…
Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe – Hoër Meisieskool Paarl
Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe. 29 Atlete van Hoër Meisieskool Paarl is opgeneem in die Bolandspan wat aan die Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe deelneem op 17 en 18 Maart. Die atlete wat die…
Boland Primêre Skole Atletiek – Monet Deutschmann skitter
Boland Primêre Skole Atletiek. Monet Deutschmann, leerder van Hoër Meisieskool Paarl, het die afgelope naweek skitterend gevaar tydens die Boland Primêre Skole Atletiek byeenkoms. Sy het 1ste plek behaal in…
2022 Matric Results – Paarl Girls’ High excelled
2022 Matric Results. Paarl Girls’ High is very proud os their 2022 matric class’ results. “Ons weet julle gaan ons trots maak in die toekoms!” Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgirlshigh.com/ Foto’s…
ATKV-Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Paarl teenwoordig
ATKV-Jeugleiersimposium. Vier van Hoër Meisieskool Paarl se Leerderleiers van 2023 het die afgelope week die ATKV-Jeugleiersimposium bygewoon by ATKV-Goudini net buite Worcester. Hierdie simposium berei nuutverkose leiers voor op goeie…
Goju-Kai Karate – Ariana Dominka travelling to Tokyo
Ariana Dominka is a learner of Paarl Girls’ High. During the December holidays, Ariana will be travelling with Goju-Kai Karate to Tokyo, Japan. This Cultural Exchange will give her the…
Eisteddfods Dansers – Hoër Meisieskool Paarl vereer Dansers
Eisteddfods Dansers. Hoër Meisieskool Paarl vier en gee vandag erkenning aan die dansers van hul laerskool. Dié dansers het aan verskeie Eisteddfods en kompetisies deelgeneem gedurende die jaar en uitstekend…
Girls Rapid Chess Tournament – Paarl Girls’ High excel
Girls Rapid Chess Tournament. Paarl Girls’ High chess players are capturing queens left right and centre! They have recently participated in the Metro Girls Rapid Chess Tournament in Somerset West…
SA Gimnastiek Kampioenskappe – Hoër Meisieskool Paarl presteer
SA Gimnastiek Kampioenskappe. Sestien gimnaste van Hoër Meisieskool Paarl het onlangs deelgeneem het aan die SA Gimnastiek Kampioenskappe. Die deelname was in onderskeidelik Ritmies of Artistiese Gimnastiek. Hiermee die algehele…
SA Landloop Kampioenskappe – Hoër Meisieskool Paarl presteer
SA Landloop Kampioenskappe. Drie van Hoër Meisieskool Paarl se landlopers het onlangs deelgeneem het aan die SA Landloop Kampioenskappe in Oos-London. Mia Kriek (o.11) het algeheel 6de gekom in die…
ATKV Afrikaanse Olimpiade – Anika Rysbergen behaal nasionale 2de plek
ATKV Afrikaanse Olimpiade. Anika Rysbergen is ‘n leerder van Hoër Meisieskool Paarl. Met ‘n skitterende punt van 94%, het Anika ‘n nasionale tweede plek behaal in die ATKV Afrikaanse Olimpiade…
WP Grand Prix Tennis – Paarl Girls’ High at tournament
WP Grand Prix Tennis. It was a Girls’ High semi-final this weekend at the WP Grand Prix Tennis tournament. Minke van Zyl and Kelly Coetzee prevailed 6-7 7-6 10-8 over…
Paarl Girls RCL – New members announced
Paarl Girls RCL. Paarl Girls High School announce the newly selected Grade 9 to 11 Paarl Girls RCL members for 2022/23. The Representative Council of Learners’ responsibility is to be…
Economics/Ekonomie – Paarl Girls High third in SA Competition
Economics/Ekonomie. Every year, the South African Reserve Bank holds a competition for Economics learners. The learners have to analyse current economy data and then make a prediction. The decition has…
Cape Winelands Schools Chess – Paarl Girls’ High excel
Cape Winelands Schools Chess. Paarl Girls’ High School participated at the Cape Winelands Schools Chess Regional Top Schools Championships. Well done to Paarl Girls’High U.15 chess team who won the…
Hoër Meisieskool Paarl presteer by Oppie Tong Af
Baie geluk aan ons HS en LS redenaars en public speaking wat gister uitstekend by Oppie Tong Af 2020, gevaar het. Ons hou duim vas vir vandag se deelnemers: Annemay…
Hoër Meisieskool Paarl: Oppie Tong Af
Oppie Tong Af 2020Alhoewel die inperking ons liggame by die huis hou, beteken dit nie ons stemme moet ook stil word nie. Die organiseerders van die Redenaarskompetisie, Oppie Tong Af,…
Hoër Meisieskool Paarl doen Paarl FM opleiding
Hoër Meisieskool Paarl leerders, Anika le Roux, Emma Rautenbach en Abigail le Roux, is lede van Paarl JTC wat deel is van die Paarl FM opleiding. Hulle gaan binnekort van…
Hoër Meisieskool Paarl 1ste dag 2020
Dear Girls’ High/ Liewe Girls’ High Aangeheg is ‘n foto van die eerste dag van die eerste kwartaal 2020. Vandag sou die eerste dag van die tweede kwartaal wees, maar…
Hoër Meisieskool Paarl presteer by Dagbreek se straatmyl in Stellenbosch
Middelafstanders van Hoër Meisieskool Paarl, het goed gevaar by Dagbreek se straatmyl in Stellenbosch. Daniela Viljoen 1ste D 0.13 Aninka Ferreira 2de D 0.17 Isabella Kruger 1ste D 0.15 Baie…
Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne skitter by ATKV Debatskompetisie
Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne vaar uitstekend by die eerste ronde van die ATKV-debatskompetisie Vyf senior en drie junior spanne het deelgeneem. #debat #girlshighmagic #paarlgirlshigh
Paarl Girl’s High learners re-present SA Action Netball
Kaylin Mostert (gr.11), Kyla Dames and Emma Swan (gr.9) has been selected to re-present South Africa’s Action Netball at the JUNIOR WORLD SERIES TOURNAMENT, 4 – 11 July 2020 in…
Hoër Meisieskool Paarl Prestige Atletiekbyeenkoms 2020
Die uitslae van die Prestige Atletiekbyeenkomsis as volg: Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool Paarl: 894 Paarl Gimnasium: 880 Bloemroos: 736 “Baie geluk aan al die deelnemers gister! Dankie aan…
Hoër Meisieskool Paarl Skaak
Mila Ferreira vam Hoër Meisieskool Paarl, het van 3 tot 8 Januarie aan die SA Junoir skaakkampioenskappe deelgeneem as deel van die o.14 A WP span. Hul span het ‘n…
Paarl Girls’ High Class Leaders
Grade 9: Emma Krige, Anriëtte Botha, Nicole Stander and Milcah Visser Congratulations to the Class Leaders for the first semester of 2020! Grade 8: will be chosen later
Hoër Meisieskool Paarl Interhuis Atletiek
Tydens Hoër Meisieskool Paarl se Interhuis-atletiekbyeenkoms het die Blouspan die Atletiekbeker verower en die Groenspan het die Geesbeker ontvang. Die Senior Victrix Ludorum is toegeken aan Andrea Beyers en die…
Hoër Meisieskool Paarl verwelkom hul nuwe personeel
Vlnr: Danelle Rabie, Chilida Heydenreich, Bianca de Villiers, Mari van Wyk, Hanlie de Waal, Huibreth Beukes en Karen Swart. Hoër Meisieskool Paarl verwelkom hul nuwe personeel in 2020 en wens…
Welcome back to Paarl Girls’ High
2020 Started on a feather light note with Minister Theo Hay addressing Girls Highers and parents under the legendary oak trees. Every grade 1 received a feather to remind them…
Hoër Meisieskool Paarl Netbalspelers by ‘Australia Indoor Netball Junior Nationals’
Kyla Dames, Hannah Gildenhuys en Emma Swan van Hoër Meisieskool Paarl het vanaf 30 November tot 7 Desember deelgeneem aan die ‘Australia Indoor Netball Junior Nationals’ wat in Toowoomba, Australië…
Paarl Girls’ High Alisa Jacobs Shooter of the Tournament!
Paarl Girls’ High Netball player, Alisa Jacobs, is the Shooter of the Tornament at the 11th International Youth Netball Challenge 2019. Baie, baie geluk Alisa, Paarl Girls is ongelooflik trots…
Paarl Girls’ High U.15’s win Youth Netball Challenge
Talent wins games, but teamwork and intelligence win championships. – Michael Jordan Well done u.15’s!!! We are super proud of you winning the International Youth Netball Challenge! #paarlgirlshigh #netball @sasnschools
Hoër Meisieskool Paarl leerders na Australia vir Aksienetbal
Emma Swaan, Hannah Gildenhuys en Kyla Dames van Hoër Meisieskool Paarl, vertrek vir aksienetbal na Australië vanaf 30 November tot 7 Desember. Baie sterkte en geniet elke oomblik!
Hoër Meisieskool Paarl skenk skoene
School done and dusted for the class of 2019! Die matrieks van 2019 volg die tradisie om hul skoolskoene vir minder bevoorregtes te skenk. Baie dankie vir die gr.11 ouers…
Hoër Meisieskool Paarl Netbal
Maryka Holtzhausen, voormalige Protea netbalspeler, het die doele van Hoër Meisieskool Paarl geïnspireer met haar ‘magic’. Shooters are the princesses of the court! @maryka_holtzhausen Such a true ambassador of the…
Paarl Girls’ High Interschools Show jumping
Herewith results from the weekends Interschools Showjumping: Individual Classes: Loren Strauss – 3rd in 40cm class Ella Burger – 1st in 50cm class Ella Burger – 7th in 60-70cm class…
Hoër Meisieskool Paarl leerder slaag kykNET oudisie
Alexa Terblanche Speeltoneel in samewerking met kykNET se Uitblinkers is ‘n nuwe geleentheid-gedrewe dramaprojek. Daar het ongeveer 500 leerders oudisies afgelê om gekies te word. In die proses is die…
Hoër Meisieskool Paarl Ruiter presteer by WP Saalperd-kampioenskappe
 Katrien van Eeden van Hoër Meisieskool Paarl, (Gr.10) het die afgelope vakansie deelgeneem aan die WP Saalperdkampioenskappe by die Robertson skou. Sy het die volgende plekke behaal in die verskillende…
Hoër Meisieskool Paarl Matriekafskeid
Hoër Meisieskool Paarl het ‘n uithang-matriekafskeid gevier.
Hoër Meisieskool Paarl leerder na Provinisiale Finaal van WOW Spelfees
Die Sanlam WOW-Spelkompetisie is die grootste spelkompetisie in die land. Dit word in al nege provinsies aangebied en maak jong leerders in ’n vroeë stadium reeds bewus van die belangrikheid…






















