Eisteddfods Dansers. Hoër Meisieskool Paarl vier en gee vandag erkenning aan die dansers van hul laerskool. Dié dansers het aan verskeie Eisteddfods en kompetisies deelgeneem gedurende die jaar en uitstekend gevaar.
Op die tweede foto is leerders wat die Westelike Provinsie in die Talent Africa National-kompetisie verteenwoordig het. Hulle het baie goed gevaar! Die volgende meisies is gekies om Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskap te verteenwoordig:
Eisteddfods Dancers. Paarl Girls’ High School celebrates and acknowledges the dancers of their primary school today. These dancers participated in various Eisteddfods and competitions during the year and performed excellently.
On the second photo are learners who represented Western Province in the Talent Africa National competition. They did extremely well! The following girls were selected to represent South Africa at the World Championships:
- Anja du Toit
- Isla Kruger
- Jade Herbst
- Miné Burger
- Phoebe Rossouw
- Leané Smit
- Milla van Heerden
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlgirlshigh.com/
Photos supplied