Vlnr: Danelle Rabie, Chilida Heydenreich, Bianca de Villiers, Mari van Wyk, Hanlie de Waal, Huibreth Beukes en Karen Swart.
Hoër Meisieskool Paarl verwelkom hul nuwe personeel in 2020 en wens hulle voorspoed toe vir die jaar.
“Mag julle die jaar baie voorspoed ervaar.”