Die Sanlam WOW-Spelkompetisie is die grootste spelkompetisie in die land. Dit word in al nege provinsies aangebied en maak jong leerders in ’n vroeë stadium reeds bewus van die belangrikheid van taalkennis en die waarde van ‘n goeie spelvermoë.
Een van Hoër Meisieskool Paarl se skrander leerders, Annemay Schade, het deurgedring na die Provinisiale Finaal van hierdie strawwe kompetisie.
Welgedaan Annemay!