Tydens Hoër Meisieskool Paarl se Interhuis-atletiekbyeenkoms het die Blouspan die Atletiekbeker verower en die Groenspan het die Geesbeker ontvang.
Die Senior Victrix Ludorum is toegeken aan Andrea Beyers en die Junior Victrix Ludorum aan Elzahn Nel.
Baie geluk!