)
Hoër Meisieskool Paarl kondig Sport- en Kultuurleiers aan

Hoofleiers vlnr: Kerrin de Nobrega, Alexandra During, Mia Swart, Rochelle Visagie en Amanda van der Merwe MR vir 2020 Mia Swart, hoofdogter 2020 Biblioteek en rekenaarleiers 2020 Sportleiers 2020 Kultuurleiers…

Hoër Meisieskool Paarl na Podiumpret Redenaarskompetisie Finaal

Podiumpret is ‘n redenaarskompetisie waar leerders in Afrikaans, Engels of in beide tale, ‘n toespraak kan lewer. Die wonder van Podiumpret is leerders ‘n beredenerende, inspirerende, humoristiese, inligting- of motiveringstoespraak…

Paarl Girls’ High Fast 5 Netball teams excel

Paarl Girls’High u.14 and u.17 netball teams made the school proud at the Fast 5 Paarl Gymnasium tournament.  Die o.14-span het in die o.15-kategorie deelgeneem en met goud weggestap! Die o.17-span…

Hoër Meisieskool Paarl O.18 Tennisspan presteer

Die o.18A-tennisspan van Hoër Meisieskool Paarl het derde in die Menlopark tennistoernooi geëindig. Well done girls, we are very proud of you! #tennis #girlshighmagic

Hoër Meisieskool Paarl o.15 Topskole Netbal

Die o.15 Topskole netbalgroep van Hoër Meisieskool Paarl, vertrek vandag om die naweek aan die Kay Motsepe Topskole toernooi deel te neem. Good luck girls, we are proud of you!…

Hoër Meisieskool Paarl Tennis

Die eerste tennisspan van Hoër Meisieskool Paarl, Jessica Greyvensteyn, Anelma Grobler, Sophia Krige, Tessa Malan en Carla Visser  is oppad na die Hoërskool Menlopark Tennistoernooi.

Hoër Meisieskool Paarl Orkes by HJS Orkesfees

Hoër Meisieskool Paarl het deelgeneem by die Hoër Jongenskool Paarl se orkesfees 2019. Wat ‘n fees van musiek! Baie dankie Hoër Jongenskool Paarl vir die geleentheid om deel van julle konsert…

Paarl Girls’ High Hockey vs Hoër Meisieskool Oranje

Paarl Girls’ High first hockey team had the privilege of playing against the top ranked team in South Africa, Hoër Meisieskool Oranje from Bloemfontein. Oranje won the game 3-0. Good…

Hoër Meisieskool Paarl Gr 3 leerder presteer by ATKV Redenaars Finaal

Lumari Carstens, graad 3, van Hoër Meisieskool Paarl, het 2 Augustus aan die finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie te Goudini Spa, deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en HMS weereens…

Hoër Meisieskool Paarl fotograwe wen by Tygerberg Eisteddfod

Layla Schmidt (gr.9) en Claudia Theron (gr.8) van Hoër Meisieskool Paarl, het ‘n trofee vir fotografie gewen by Tygerberg Eisteddfod. Hulle het spesiale vermelding ontvang vir hulle bedrye tot fotografie.…

HMS Paarl netbalspelers lewer goue medaljes en twee SA spelers!

Sewentien Netbalspelers verteenwoordig HMS Paarl in Weskaap netbalspanne: • Jean-Miri Olivier (o.17) en Kerrin de Nobrega (o.16) is gekies vir onderskeidelik 0.17 en 0.16 SA netbalspanne! • Caitlin Taylor en…

HMS se netbalspelers presteer by Interdistrik toernooi

0/14 wen goud – Zemke Lombard, Mari Kemp, Hannah Gildenhuys. 0/15 wen brons – Kaylee Carstens 0/16 wen brons – Rochelle Rijnsburger, Phia Kotze. 0/18 wen silwer – Suné Louw,…

Hoër Meisieskool Paarl leerder in o.14 WP Skaakspan

Mila Ferreira van Hoër Meisieskool Paarl is verkies tot die o.14 WP skaakspan om by die SA’s te gaan deelneem.

Hoër Meisieskool Paarl: Wes-Kaap redenaars

Franzél Kruger, Annemay Schade, Mia van der Merwe en Faith Fredericks van Hoër Meisieskool Paarl, het aan die Radikale Redenaars se Wes-Kaap Finaal te Somerset-Wes deelgeneem. Vlnr: Annemay Schade, Franzél…

Hoër Meisieskool Paarl hokkiespelers presteer

Boland hokkie: o.18 IPT B – 10de in A-seksie: Rethabile Tala, Haley Snyman, Mia Basson en Wanja du Toit Pietermaritzburg, 15-21 June u.18 Regions team – Gold: Ucionne Jacobs Paarl,…

HMS Paarl se o.13 Netbalspeler vaar uitstekend by SA’s

Barbara de Kock, o.13 netbalspeler van Hoër Meisieskool Paarl, het die afgelope vakansie vir die o.13 Willows Wes-Kaap Netbalspan uitgedraf by die SA All Ages toernooi. Sy het behoorlik die…

Hoër Meisieskool Paarl landloop

Hoër Meisieskool Paarl se landloop-atlete het goed gevaar tydens ‘n vriendskaplike landloopbyeenkoms die afgelope week. Baie geluk aan Aninka Ferreira wat die junior afdeling wen en Anja van Heerden die…

Paarl Girls’ High learner has been selected to receive Federation colours

Mia Mostert, Grade 8 learner at Paarl Girls’ High (on the right),has been selected to receive Federation colours and compete at the 2019 Hip Hop World Championships in the Netherlands…

Paarl Girls’ High learner qualified for Western Cape 2019 SC Championships

Abigail Kotze, grade 4 learner at PGHS, qualified for Western Cape 2019 SC Championships. This 9 year old girl achieved 3 x PB’s, 2 x Level 3 qualifying times. Abi…

Hoër Meisieskool Paarl Netbal

Hoër Meisieskool Paarl is goed verteenwoordig by die Interdistrik netbaltoernooi die naweek. HMS se meisies wat deelgeneem het, is Phia Kotze, Rochelle Rijnsburger, Carla Ferreira, Hannah Gildenhuys, Kaylee Carstens, Zemke…

Hoër Meisieskool Paarl kies Laerskool leiers vir 2019

Hoër Meisieskool Paarl het onlangs hul leiers vir die 1ste kwartaal, 2019 aangekondig. Agter vlnr: Lara Botha, Heyke Lombard, Kaylin Lange (onderhoofdogter), Leri Nel en Mikayla Tauber (hoofdogter) Voor vlnr:…

Hoër Meisieskool Paarl se Matriekraad vir 2019

Voorste ry: Cady Grain, Hannah Wilkinson, Lize Theunissen, Rochelle Ackermann, Ami Stofberg (MR Voorsitter) Middel ry: Angelique van Niekerk, Adele Mouton (Hoofdogter), Haley Snyman, Jenna Cross (MR ondervoorsitter), Joa Theron…

Hoër Meisieskool Paarl atlete wen Bredasdorp Top 10 Klein Hoërskole Afdeling

Atletiekspan foto bo: Agter: Anné van Heerden, Hannah Laurence, Anene Rahl, Andrea Beyers, Zoë Tobias, Anja van Heerden, Anika Smit, Kika Dorman, Aninka Ferreira, Isabella Retief, Milan Horn Middel: Taila…

Hoër Meisieskool Paarl slaag noodhulpkursus

25 Dogters van Hoër Meisieskool Paarl het die Noodhulp vlak 3 kursus by die skool geslaag. Baie dankie ook aan Elmarie Koch van ‘Back to Basics Health Training’ wat die…

Paarl Girls’ High School learner to represent SA at FISAF Championship

Tara Watts (gr. 11) and her crew have qualified to participate and represent South Africa at the 2018 FISAF International World Fitness & Hip Hop Unite Championships to be held…

Hoër Meisieskool Paarl skitter by Oppie Tong Af redenaars

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die leerders van Hoër Meisieskool Paarl het uitstekend gevaar by die Oppie Tong Af redenaars. By die Beredenerende toespraak-afdeling is die volgende prestasies behaal: Lumari Carstens:…

Hoër Meisieskool Paarl neem deel aan “Battle of the Blood”

Op 19 April, het HMP se dogters deelgeneem aan die, “Battle of the Blood”, bloedskenkgeleentheid. Hierdie geleentheid was soos ‘n “Interskole Bloedskenkdag.” Vier van die dogters in graad 12, het…

Hoër Meisieskool Paarl leerder wen in Talentkompetisie

Lumari Carstens, Graad 2 leerder van die Hoër Meisieskool Paarl, het die Junior Solo afdeling van Courtrai Laerskool se jaarlikse Talentkompetisie “Courtrai Talent Competition”, gewen. Micayla Barnard (ook ‘n Graad…

Hoër Meisieskool Paarl tennisspeler skitter

Leigh van Zyl, gr 8 leerder van Hoër Meisieskool Paarl, is een van Suid-Afrika se top o/14 tennisspelers. Leigh is huidiglik die nr 2 o/14 dogter op die TSA ranglys. Sy…

Hoër Meisieskool Paarl skitter in atletiek

Foto bo: is die top atlete van Hoër Meisieskool Paarl, wat die jaar uitgeblink het in atletiek.

Hoër Meisieskool Paarl presteer by NDP Debat in Pretoria

Ione van Rensburg en Mieke Wiehman het op 24 September by die NDP Debat in Pretoria deelgeneem waar hulle die Wes-Kaap verteenwoordig het. Hulle het 4de geëindig in die kompetisie.…

Hoër Meisieskool Paarl presteer met True Colours

Die Laerskool van Hoër Meisieskool Paarl het weereens alle verwagtinge oortref met die konsert True Colours.

Hoër Meisieskool Paarl Tienertoneel

HMS Tienertoneel groep tree op by die Montagu Toneelfees. Dinsdag 28 Augustus, neem hulle die produksie na die ATKV Tienertoneel.

Hoër Meisieskool Paarl presteer in tennis

HMS se eerste tennisspan het die silwer medalje by Menlopark tennistoernooi verower.

Paarl Girls’ High teacher receive award for maths teaching

At the annual National Teacher Awards Miss T.Hill was the winner in the category Excellence in Mathematics Teaching.

Hoër Meisieskool Paarl presteer by ATKV Redenaars Nasionale Finaal

Vyf Hoërskool leerders en twee Laerskool leerders van Hoër Meisieskool Paarl, het aan die ATKV-Redenaars Nasionale Finaal 2018 te Buffelspoort gaan deelneem.

Paarl Girls’ High orchestras shine

The high school and primary school orchestras from Paarl Girls’ High, performed at the PVE Eisteddfod.

Hoër Meisieskool Paarl presteer in muurbal

Hoër Meisieskool Paarl is baie trots op hul muurbalspan, Minette Liebenberg, Lische Snyman, Shelomi Truter, en Karla Corneulissen wat Hoërskool Gimnasium met 10 – 6 gewen het.

Paarl Girls’ High attend Women’s Day celebration

On 2 August 10 grade 11 and grade 10 learners from Paarl Girls’ High attended the annual Women’s Day celebration hosted by Coronation Fund Managers.