Vyf Hoërskool leerders en twee Laerskool leerders van Hoër Meisieskool Paarl, het aan die ATKV-Redenaars
Nasionale Finaal 2018 te Buffelspoort gaan deelneem.
Hoërskoolleerders: Anne Venter, Dayna Calmeyer, Anja Muller, Ané Geldenhuys en Katinka Ellis Spesiale gelukwensing aan Anne Venter met haar mooi prestasie as naaswenner, Huistaal Gr.8 & 9 onvoorbereid.
Laerskoolleerders: Lumari Carstens (Gr. 2) en Nina Haarhoff (Gr.5)
Spesiale gelukwensing aan Lumari Carstens wie algeheel vierde in die kategorie Afrikaans Huistaal, Graad 1-3 geplaas is.
Foto bo: vlnr: Katinka Ellis, Ané Geldenhuys, Anne Venter, Anya Muller en Dayna Calmeyer