Hoër Meisieskool Paarl is baie trots op hul muurbalspan, Minette Liebenberg, Lische Snyman, Shelomi Truter,
en Karla Corneulissen wat Hoërskool Gimnasium met 10 – 6 gewen het.
Foto bo: vlnr: Minette Liebenberg, Lische Snyman, Shelomi Truter en Karla Corneulissen