)

Hoër Meisieskool Paarl neem deel aan “Battle of the Blood”

Op 19 April, het HMP se dogters deelgeneem aan die, “Battle of the Blood”, bloedskenkgeleentheid. Hierdie geleentheid was soos ‘n “Interskole Bloedskenkdag.” Vier van die dogters in graad 12, het die dag gereël.

Met die Girls’ High magic in die dogters se are, het hulle 32 pinte bloed doneer, en het die “Battle of the Blood” tussen die deelnemende skole gewen.

‘n Trofee is vandag aan die skool oorhandig om hierdie oorwinning te bevestig.

Foto, v.l.n.r: Jill Nicolas (WP Bloedbank), Mev van Zyl (skoolhoof), Danielle Birch, Lauret van Zyl, Anja van Dyk en Tinyiko Mngqibisa (WP Bloedbank)

(Zané Chapman afwesig met foto).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal