Lumari Carstens, Graad 2 leerder van die Hoër Meisieskool Paarl, het die Junior Solo afdeling van Courtrai Laerskool se jaarlikse Talentkompetisie “Courtrai Talent Competition”, gewen. Micayla Barnard (ook ‘n Graad 2 leerder aan HMS) het ook aan die kompetisie deelgeneem en ‘n derde plek verower. Baie geluk julle twee! Lumari het ook vroeër vanjaar aan W.A. Joubert se talentkompetisie deelgeneem, waar sy die finaal gehaal het en ‘n slimfoon gewen het!
(foto): Mev. van Zyl en Lumari Carstens