Hoër Meisieskool Paarl leerder wen in Talentkompetisie
Lumari Carstens, Graad 2 leerder van die Hoër Meisieskool Paarl, het die Junior Solo afdeling van Courtrai Laerskool se jaarlikse Talentkompetisie “Courtrai Talent Competition”, gewen. Micayla Barnard (ook ‘n Graad…








