Hoër Meisieskool Paarl het deelgeneem by die Hoër Jongenskool Paarl se orkesfees 2019. Wat ‘n fees van musiek! Baie dankie Hoër Jongenskool Paarl vir die geleentheid om deel van julle konsert te kon wees. We enjoyed every moment! Thank you to the members of the GHS orchestra, you made us very proud tonight! And in the words of the 1925 band “Keep living your dreams. The world needs your magic!”