HMS se eerste tennisspan het die silwer medalje by Menlopark tennistoernooi verower.
Hulle behaal uitstekende oorwinnings oor Menlopark en Affies.
Foto bo: voor: Leigh van Zyl
Agter vlnr: Tessa Malan, Madrie le Roux (afrigter), Alexandra During, Carla Visser en Daniela Davidyan
Become a Sponsor









