Hoër Meisieskool Paarl het onlangs hul leiers vir die 1ste kwartaal, 2019 aangekondig.
Agter vlnr: Lara Botha, Heyke Lombard, Kaylin Lange (onderhoofdogter), Leri Nel en Mikayla Tauber (hoofdogter)
Voor vlnr: Anne Lombard, Barbara de Kock, Mieke Priem en Mienke de Beer.