)

Hoër Meisieskool Paarl skitter by Oppie Tong Af redenaars

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Die leerders van Hoër Meisieskool Paarl het uitstekend gevaar by die Oppie Tong Af redenaars.

By die Beredenerende toespraak-afdeling is die volgende prestasies behaal:

Lumari Carstens: A – top 10 in graad 2
Janke Jane van Rensburg: A – top 10 in graad 3
Anne Lombard: 1ste in graad 6

By die Motiveringstoespraak-afdeling is die volgende prestasies behaal:

Lielie Bester: 2de in graad 3
Zani Smith: 2de in graad 5
Graad 6-span: derde

Foto heel bo: v.l.n.r: Eze Roberts, Leri Nel, Daniella du Toit, Me Lehan Burger, Sarah Botha, Anne Lombard, Zani Smith en Lumari Carstens

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17927,17928,17929″ posts_number=”3″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal