)

Kursus saam met Netbal legendes HS Punt

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Die netbalafrigters van Hoërskool Punt het die afgelope naweek (12 en 13 Oktober 2018) ‘n netbalkursus bygewoon.

Kursus aanbieder Amanda Mynhart  is die suksesvolste Protea kaptein.  Sy het 2jr vir Nieu Zeeland gespeel en is deel van hulle  panel van afrigters.

Elize Kotze  is die suksesvolste Protea-afrigter vir die laaste laaste 10 jaar.

Rese Hugo is ‘n oud Protea speelster.

Patrys Basson (in rooi) is die mees suksesvolste Protea -doel.

Die kursus is die afgelope naweek  op Elandsrus Lodge, net buite Beaufort-Wes, aangebied.

Agter vlnr:  Me. E. Nel (HS Punt), Me. Amanda Mynhart, Me. Elize Kotze, Me. Rese Hugo, Me. Patrys van der Merwe, Me. R  Bezuidenhout (HS Punt)

Voor vlnr:  Me. K. van den Berg (HS Punt) en Me. J van der Merwe (HS Punt)

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal