)

Hoër Meisieskool Paarl Skaak

Mila Ferreira vam Hoër Meisieskool Paarl, het van 3 tot 8 Januarie aan die SA Junoir skaakkampioenskappe deelgeneem as deel van die o.14 A WP span. Hul span het ‘n vierde plek behaal. Vanaf 9 tot 12 Januarie het sy ook deelgeneem aan die SA Wildcard. Sy het altesaam 42 ure se skaak oor 12 dae met rondtes van tot 4 ure lank gespeel!

Paarl Meisies is baie trots en is bevoorreg om haar as die Laerskool skaak-kaptein te hê!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal