Hoër Meisieskool Paarl leerders, Anika le Roux, Emma Rautenbach en Abigail le Roux, is lede van Paarl JTC wat deel is van die Paarl FM opleiding. Hulle gaan binnekort van die programme begin aanbied.
Well done girls and good luck!
#paarljtc
#girlshighmagic
#HuisToe
@paarl96.7fm @ Paarl Girls High School