Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Brackenfell wie se werk uit duisende inskrywings regoor die land en Namibië gekies is om in die nuwe Poort-bundel te verskyn:
Marinel du Preez (poësie)
Dariel Bosman (prosa)
Nikki Mouton (prosa)
Peter Zonndeveld (prosa)