)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L van Wyk-Visser

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me L van Wyk-Visser

Geboortedorp: Butterworth
Gematrikuleer by: Hoërskool Punt 2000
Verdere studies by: Universiteit Stellenbosch (B.Mus), Unisa (PGCE, UPLM)

Vorige skole waar ek onderwys gegee het: Rhenish Girls’ High, HS Outeniqua

Vakke wat ek tans aanbied: Musiek as vak en Klasmusiek Gr.8-9

Kultuur/Sport/Akademiese prestasies op skool en daarna:
Skoolkoor/Suid-Kaap Kinderkoor/US Koor, Natuurleweklub, vele konsertproduksies

Stokperdjies: Musiek luister en beoefen, muurbal,fietsry,lees,stap

Iets interessant omtrent myself: Ek eet amper elke dag vis..

My boodskap aan Punt: Punt, streef daarna om krities maar opbouend ter alle tye te wees. En maak altyd klaar wat jy begin het.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal