School done and dusted for the class of 2019!
Die matrieks van 2019 volg die tradisie om hul skoolskoene vir minder bevoorregtes te skenk.
Baie dankie vir die gr.11 ouers wat die druiwesap geskenk het vir die geleentheid.

)

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…