Die uitslae van die Prestige Atletiekbyeenkomsis as volg:
Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool
Paarl: 894
Paarl Gimnasium: 880
Bloemroos: 736
“Baie geluk aan al die deelnemers gister! Dankie aan ons broers in blou wat saam met ons die dag gewen het!”
@paarlboyshighschool
Dankie @paarlgim1858 vir ‘n mooi byeenkoms.
#paarlgirlshigh
#prestigeatletiek2020
@ Dal Josaphat Stadium