Vandag het die Bosvarke tydens die saalbyeenkoms die 20 A-kandidate en hulle ouers gelukgewens met hul uitstekende uitslae en aan elkeen ‘n spesiale geskenk oorhandig.
Welgedaan, die Bosvarke is baie trots op julle en wens julle baie sterkte en voorspoed toe met julle toekomsplanne.
#classof2019 #diligence #akademie #trotsbosvark