)
Hoër Jongenskool Kalahari Vasbyt

Drie van HJS in die Paarl se leerders het van 27 Desember 2018 tot 12 Januarie 2019 aan die Kalahari Vasbyt deelgeneem. Die Vasbyt behels onder andere strawwe liggaamsoefening, brugsprong…

Hoër Jongenskool leerder skitter in tennis

William Zulch van Hoër Jongenskool in di Paarl, het die afgelope vakansie die o/16-seuns-enkelstitel by die TSA Growthpoint Port Elizabeth Super 8-reeks gewen. Hy het ook die o/16-seuns-dubbelstitel by die…

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in Unisa Musiekteorie

Nico Smit (graad 8) het 93% behaal in UNISA se graad 3 Musiekteorie-eksamen. Hierdie prestasie plaas hom ook op UNISA se ererol.

Hoër Jongenskool Paarl Trompetuitblinker

Alexander Coetzee (graad 9) van Hoër Jongenskool Paarl, het 70% behaal vir die graad 1 Trinity trompeteksamen. Welgedaan Alexander!

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in musiek

Luc Künz (graad 10) in Hoër Jongenskool Paarl, het uitstekend presteer in die Trinity Rockschool-eksamen, deur 91% vir die graad 5 tromstel-(drumkit) eksamen te behaal.

5 Hoër Jongenskool swemmers verteenwoordig Wes-Kaap

Vyf swemmers van die Hoër Jongenskool Paarl sal die kans gegun word om die Wes-Kaap op 10 13 Desember in Johannesburg in die SA Skolekampioenskap te verteenwoordig. Louw Esterhuysen, Mark…

Hoër Jongenskool Paarl bekroon met “Fastest Four”-swem-titel

Die Hoër Jongenskool Paarl het op Donderdag 25 Oktober aan die “Fastest Four”-uitnodigingswemgala by Bridge House deelgeneem. Dit was die tweede swemgala van die seisoen. Die deelnemende skole was Hoër…

Hoër Jongenskool veldskiet

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Danie Obermeyer van Hoër Jongenskool in die Paarl, het op Sat 20 Oktober aan die WP Ope Veldskietkampioenskap deelgeneem waar hy die junior afdeling gewen en algeheel…

Hoër Jongenskool Waterpolo

Hoër Jongenskool se o/19-waterpolospan het Saterdag 20 Oktober aan die Fish Hoek High School-toernooi deelgeneem. Hierdie toernooi is die eerste in die nuwe seisoen. Uitslae: HJS vs Fairmont High 13…

Hoër Jongenskool Paarl Tennis

Die eerste tennisspan van Hoër Jongenskool Paarl, het 12 en 13 Oktober aan die Boland Landbou-tennisfees deelgeneem. Die span van agt seuns het vyf o/15-spelers ingesluit. Twaalf skole, van so…

Hoër Jongenskool Paarl Uitstapdag 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] So het die laaste skooldag aangebreek vir die Matriekklas van 2018, inderdaad ’n dag van baie laastes. Die vlae is ingedra, die Volkslied is gesing en…

Hoër Jongenskool Paarl See-en-Sand 2018

Dit is vanjaar die vyfde agtereenvolgende jaar wat ‘n Hoër Jongenskool Paarl-leerder by See-en-Sand as Victor Ludorum aangewys is. Dertien leerders van Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope vakansie die…

Hoër Jongenskool Paarl Boys’ High Matriekafskeid

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoër Jongenskool Paarl Boys’ High het onlangs hul 2018 matriekafskeid gevier. Hier wys hulle vir ons ‘n paar foto’s. [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17861,17862,17863,17864,17865,17866,17867,17868,17869,17870,17871,17872,17873,17874,17875,17876,17877,17878,17879,17880,17881,17882,17883″ posts_number=”24″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)”…

Hoër Jongenskool vier Erfenisdag

Die leerders en personeel van Hoër Jongenskool Paarl het dié jaar Erfenisdag gevier deur boereworsbroodjies te braai en ten bate van die Valley Christian Fellowship-gemeente in New Orleans, waarby oudleerder…

Hoër Jongenskool 1ste krieketspan na Cape Schools Festival 2018

Hoër Jongenskool van die Paarl se 1ste XI-tal neem op 28 September tot 2 Oktober deel aan die Cape Schools Festival 2018 te Rondebosch. Foto bo: voor vlnr: Juan Burger…

Hoër Jongenskool Paarl Leiers 2019

Hoër Jongenskool in die Paarl het onlangs hul leiers vir 2019 aangekondig. Voor vlnr:     Francois Cilliers, Dafydd Kordom, Javier Farmer, Juan Burger, Charl Marais, Adam Taitz. 2e ry vlnr: …

Hoër Jongenskool atletiekspan kry toekenning

Die Wynlande Sporttoekennings is verlede Vrydagaand tydens ’n spoggeleentheid by die Mistico-konferensiesentrum aan die voorste sportmanne en -vroue oorhandig.

Hoër Jongenskool Wêreldkoorspele

Charl Keet, ‘n graad 8 leerder van Hoër Jongenskool in die Paarl, het as lid van die Tygerbergse Kinderkoor aan die Wêreldkoorspele in Pretoria deelgeneem. Die koor het vier goue…

Hoër Jongenskool Paarl toer na Engeland

Hoër Jongenskool in die Paarl se o/19-, o/17- en o/15-krieketspelers toer vanaf 20 Junie tot 5 Julie na Engeland.

Hoër Jongenskool-gholfspan

Hoër Jongenskool in die Paarl se gholfspelers het onlangs die Sentraal-Boland-Somerligakompetisie by die

Hoër Jongenskool Paarl – Drama

Nico Smit (14), ‘n leerder van HJS Paarl, het deurgedring na die finale ronde van die Nasionale

Leerders van Hoër Jongenskool, ingesluit in (ASA) se junior span

Ekhardt van der Watt (18) en Luciano Custodio (16) van Hoër Jongenskool, Paarl,  is albei ingesluit in

Hoër Jongenskool Paarl se toutrekspan op pad na SA’s

Die HJS-troutrekspan  het hulself goed van hul taak gekwyt deur die afgelope naweek by die

Liam van Wyk wen brons medalje by Goju-Kai byeenkoms

Liam van Wyk, ’n leerling aan die Hoër Jongenskool Paarl , het by die 7de Goju-Kai-wêreld-

Pryse vir Buitesport

Schalk van der Merwe & Henry le Roux van Hoër Jongenskool, Paarl ontvang die spesiale prys vir

Sportman van die jaar en openbaar meeste Sportmangees

Thaakir Abrahams, (links op die foto bo), van die Hoër Jongenskool Paarl, is aangewys as Sportman,

Leerder ontvang 3 toekennings tydens prysuitdeling

DA Smuts van die Hoër Jongenskool Paarl, ontvang 3 toekennings tydens prysuitdeling.

Gustav Coetzé skitter tydens prysuitdeling

Gustav Coetzé van Hoër Jongenskool, Paarl, skitter tydens die jaarlikse prysuitdeling. 

Hoër Jongenskool, Paarl, wys hul prefekte vir 2018 aan

Hoër Jongenskool, Paarl het onlangs hul prefekte vir 2018 aangewys.

Fastest Four Gala held at Paarl Boys’ High School

Due to the water restrictions the Fastest Four Gala was held at Paarl Boys’ High pool end

Hoër Jongenskool, Paarl wys nuwe leiers aan

Baie geluk aan Hoër Jongenskool se prefekte vir 2018: Gerard de la Bat (hoofseun), Brend Spreeth

Hoër Jongenskool se Graad 12’s groet

So het die laaste skooldag aangebreek vir die Hoër Jongenskool, Klas van 2017, inderdaad ’n dag van

Hoër Jongenskool blaasorkes en musiekleerders ontvang toekennings

Die HJS-blaasorkes en -musiekleerders het die volgende toekennings by die Paarl Vallei-eisteddfod ontvang. Op die foto bo: v.l.n.r.: Sunin Kim (orkesleier van die HJS-blaasorkes: beste orkes in die ope klas); Josh…

Musiekdepartement vereer met Erelidmaatskaptoekenning

Hoër Jongenskool Paarl se musiekdepartement is by die Paarl-Vallei Eisteddfod se gala-aand met ‘n

2 van Hoër Jongenskool in Boland-stoeispan

Luca Ribbens (14), (regs op foto) en Joone Smuts (14), (links op foto), van Hoër Jongenskool in die Paarl,

Luan Krige wen by SATA WP Mini 5 tennistoernooi

Luan Krige, ‘n leerder van die Hoër Jongenskool, Paarl is die wenner van o/16 by SATA WP Mini 5 tennistoernooi. Luan Krige (15) het die naweek van 8-9 September 2017…

Hoër Jongenskool 2de in SA – Spine Road Rekeningkunde Olimpiade

Hoër Jongenskool Paarl het tweede beste in land geëindig in die Nasionale Spine Road Rekeningkunde

Hoër Jongenskool muurbal verwelkom Rhino as amptelike borg

Rhino is onlangs aangestel as die amptelike borg van Hoër Jongenskool Paarl semuurbal. Ons verwelkom Rhino by HJS. Op die foto bo: Me Deborah Redelinghuys (afrigter), Carel Matthee (kaptein), me Wena…

Twee leerders opgeneem in WP Junior Varswaterhengelspan

Tiaan Williams graad 11 (17)  (links) en Christiaan Viljoen graad 9 (15) van die