)

Hoër Jongenskool Paarl bekroon met “Fastest Four”-swem-titel

Die Hoër Jongenskool Paarl het op Donderdag 25 Oktober aan die “Fastest Four”-uitnodigingswemgala by Bridge House deelgeneem.

Dit was die tweede swemgala van die seisoen. Die deelnemende skole was Hoër Jongenskool Paarl, Parel Vallei, Paarl Gimnasium, Hoërskool Swartland, Worcester Gimnasium, Hoërskool Hugenote en Bridge House in die seunsafdeling.

Die uitslae was soos volg (punte):

  • HJS 108
  • Paarl Gim 78
  • Parel Vallei 64
  • Bridge House 38
  • H/S Hugenote 32
  • Worcestor Gim 24
  • H/S Swartland 18

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal