)

Hoër Jongenskool vier Erfenisdag

Die leerders en personeel van Hoër Jongenskool Paarl het dié jaar Erfenisdag gevier deur boereworsbroodjies te braai en ten bate van die Valley Christian Fellowship-gemeente in New Orleans, waarby oudleerder Waynne Cupido se pa (as jeugleier) betrokke is, te verkoop.

Die Valley Christian Fellowship-gemeente in New Orleans is reeds 15 jaar in New Orleans bedrywig en doen gereeld uitreikings na skole en gemeenskappe om die Woord van God onder leiding van pastoor Maralack te versprei.

Die fondse sal vir die boukoste van ’n nuwe kerkgebou aangewend word.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal