Ekhardt van der Watt (18) en Luciano Custodio (16) van Hoër Jongenskool, Paarl, is albei ingesluit in Atletiek Suid-Afrika (ASA) se junior span.
Beide atlete neem deel aan die Suidelike Afrika-kampioenskap wat op 27/28 April 2018 in die Boksburg-stadion plaasvind.