Die HJS-blaasorkes en -musiekleerders het die volgende toekennings by die Paarl Vallei-eisteddfod ontvang.
Op die foto bo:
v.l.n.r.: Sunin Kim (orkesleier van die HJS-blaasorkes: beste orkes in die ope klas); Josh Steenkamp (beste junior saksofoonspeler); Jandré Frey (mees belowende saksofoonspeler).