Die Junior lede van die VRL van Hoërskool Outeniqua, het in samewerking met Waltons (George) en Kiani, ‘n groot verskeidenheid skryfbehoeftes aan St. Mary’s Primêre Skool geskenk.
Elize Smook en Lise Norman oorhandig hier die skryfbehoeftes aan Mnr. Deyce (skoolhoof) en vyf leerders van St. Mary’s Primêre Skool.