Baie geluk aan die volgende Kwaggas wat as die 2018 koshuisleiers vir Oompie Meyer Dogterskoshuis van Hoërskool Outeniqua gekies is.
Links bo: Meike Strydom, Lara Schlechter,Anuchka Julyan,Elri Neethling,Eva Diedericks,Ané Meyer
Links onder: Glynnischa Kasayna,Elizma Beyleveld,Cornel Lamprecht,Nicole Benecke,Tiané Stander,Me.R.Hattingh