)
Hoërskool Outeniqua in George kies Koshuisleiers

Baie geluk aan die volgende Kwaggas wat as die 2018 koshuisleiers vir Oompie Meyer Dogterskoshuis van Hoërskool Outeniqua gekies is. Links bo: Meike Strydom, Lara Schlechter,Anuchka Julyan,Elri Neethling,Eva Diedericks,Ané Meyer…