)
Paarl Gimnasium – Hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024

Paarl Gimnasium. Paarl Gimnasium het met trots die hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf

Hoërskool Outeniqua in George kies Koshuisleiers

Baie geluk aan die volgende Kwaggas wat as die 2018 koshuisleiers vir Oompie Meyer Dogterskoshuis van Hoërskool Outeniqua gekies is. Links bo: Meike Strydom, Lara Schlechter,Anuchka Julyan,Elri Neethling,Eva Diedericks,Ané Meyer…