Paarl Gimnasium. Paarl Gimnasium het met trots die hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024 aangekondig.
- Hoofseun: Kobus Blanckenberg
- Hoofdogter: Zané Steynberg
- Onderhoofseun: Jan Koeglenberg
- Onderhoofdogter: Wilmie Meintjes
- Wihan Kotzé: Addisionele lid
- Carla Oosthuizen: Addisionele lid
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf