Studenteraad 2024. Paarl Gimnasium het hul hoofleiers van die Studenteraad 2024 aangekondig.
- Hoofseun: Willem Matthee
- Hoofdogter: Wilmie Meintjies
- Onderhoofseun: Sebastiaan Ackermann
- Onderhoofdogter: Zané Steynberg
- Kobus Blanckenberg: addisionele lid
- Isabella Hamman: addisionele lid
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf