Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Sentraal se atlete het goed presteer tydens die afgelope naweek se Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Jayden Parkin het die rekord vir die 110m-hekkies verbeter. Sy tyd is 13.33 sekondes en hy het 989 tabelpunte daarvoor behaal.
Sentraal se prestasies:
- Mienka de Kock, o.14, behaal 2de plek in 300m-hekkies
- Heinrich Grobbelaar, o.16 behaal die 2de plek in die 400m
- Jayden Parkin, o.16 behaal 2de plek in 100m hekkies en 1ste plek in 110m hekkies
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf