Multimole Nasionale Wetenskapolimpiade. Drie leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Multimole Nasionale Wetenskapolimpiade deelgeneem. Sentraal se leerders het uitstekend presteer. Graad 11 leerder, Daniël Terblanché, is as die Nasionale wenner gekroon.
Uitslae van Sentraal se leerders:
- Daniël Terblanché: (Graad 11) Nasionale wenner
- Wilandré van der Walt: (Graad 12) 5e plek
- Lambrecht Scheepers: (Graad 12) 6e plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf