Multimole Nasionale Wetenskapolimpiade – Hoërskool Sentraal
Multimole Nasionale Wetenskapolimpiade. Drie leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Multimole Nasionale Wetenskapolimpiade deelgeneem. Sentraal se leerders het uitstekend presteer. Graad 11 leerder, Daniël Terblanché, is as…








