)

You are sponsoring

Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms - Hoërskool Sentraal

Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Sentraal se atlete het goed presteer tydens die afgelope naweek se Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Jayden Parkin het die rekord vir die 110m-hekkies verbeter. Sy tyd is 13.33 sekondes…