)
Vrystaatkampioenskappe 2026 – HoĆ«rskool Sentraal Skitter

Vrystaatkampioenskappe – HoĆ«rskool Sentraal het tydens die Vrystaatkampioenskappe 2026 weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou. Met ’n kombinasie van vasberadenheid, talent en spanpoging het…

Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Sentraal

Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Sentraal se atlete het goed presteer tydens die afgelope naweek se Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Jayden Parkin het die rekord vir die 110m-hekkies verbeter. Sy tyd is 13.33 sekondes…