Tiaan Williams graad 11 (17)  (links) en Christiaan Viljoen graad 9 (15) van die Hoër Jongenskool Paarl, is in die WP se junior varswaterhengelspan opgeneem.  Dit is Tiaan se tweede opeenvolgende jaar wat hy in die span ingesluit word. By die WP se jaarlikse prysuitdeling die afgelope naweek ontvang hy ook die medalje vir die WP-liga se topjunior in 2017.

Become a Sponsor