Luan Krige, ‘n leerder van die Hoër Jongenskool, Paarl is die wenner van o/16 by SATA WP Mini 5 tennistoernooi.
Luan Krige (15) het die naweek van 8-9 September 2017 aan die SATA WP Mini 5-tennistoernooi by Rondebosch deelgeneem, waar hy aangewys is as die algemene wenner in die o. 16-kategorie.