Die HJS-troutrekspan het hulself goed van hul taak gekwyt deur die afgelope naweek by die WP-kampioenskap in Worcester ’n bronsmedalje in beide die 600 kg- en die 560 kg-afdeling te wen en sodoende te kwalifiseer vir die SA kampioenskap op 23 en 24 Maart 2018 in Kimberley.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










